Sjeikh Hasina শেখ হাসিনা | |
Eerste Minister van Bangladesj
| |
Ampstermyn 6 Januarie 2009 – 5 Augustus 2024 | |
President | Iajuddin Ahmed Zillur Rahman Abdul Hamid |
---|---|
Voorafgegaan deur | Fakhruddin Ahmed (wnd.) |
Ampstermyn 23 Junie 1996 – 15 Julie 2001 | |
President | Abdur Rahman Biswas Shahabuddin Ahmed |
Voorafgegaan deur | Muhammad Habibur Rahman (wnd.) |
Opgevolg deur | Latifur Rahman (wnd.) |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn 10 Oktober 2001 – 29 Oktober 2006 | |
Voorafgegaan deur | Khaleda Zia |
Opgevolg deur | Khaleda Zia |
Ampstermyn 20 Maart 1991 – 30 Maart 1996 | |
Voorafgegaan deur | ASM Abdur Rab |
Opgevolg deur | Khaleda Zia |
Leier van die Bangladesj Awami Liga
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 17 Mei 1981 | |
Voorafgegaan deur | Asaduzzaman Khan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 September 1947 Tungipara, Oos-Bengale, Dominium van Pakistan (tans Bangladesj) |
Politieke party | Bangladesj Awami Liga Grand Alliance (2008–hede) |
Eggenoot/-note | Wazed Miah (1968–2009) |
Kind(ers) | Sajeeb Wazed Saima Wazed |
Alma mater | Eden Mohila College Dhaka University Boston University |
Sjeikh Hasina Wajed (Bengaals: শেখ হাসিনা, gebore op 28 September 1947) is 'n Bangladesjiese politikus. Sy was van 23 Junie 1996 tot 15 Julie 2001 en weer van 6 Januarie 2009 tot 5 Augustus 2024 die eerste minister van Bangladesj.